Adverteer

Advertensie spasie op hierdie webwerf is beskikbaar in die vorm van roterende banier advertensies op spesifieke bladsye in katagorieƫ soos verblyf.

  • Die koste is R 1,200 per advertensie per jaar.
  • Statistieke is beskibaar interme van aantal keer vertoon en aantal keer gekliek.
  • Direkte Skakel na jou webwerf of spesifieke bladsy in jou webwerf of jou Facebook of enige ander elektronies adres.
  • Advertensie grootte: 468 x 60 pixels
  • Tipe formaat: .gif, jpg, of png
  • Gratis basiese advertensie banier ontwerp: 468 x 60 pixels (3 keer gratis modifiseer tot finale ontwerp)
  • Ge-animeerde 468 x 60 pixels baniere kan ontwerp word teen R 300 per advertensie.

Voorbeeld van Basiese advertensie banier:

Kliek

Voorbeeld van ge-animeerde advertensie:

Kliek

Voltooi asb die vorm om jou bestelling te plaas, jou advertensie sal geskep en aktiveer word sodra betaling ontvang word. Die Waterbergsakekamer sal ‘n faktuur skep en stuur.

 
 

Verification

“Like” en “Share” Asseblief