Die borg opsies is as volg:

Platinum borg R 50 000-00 Bemarking op verhoog soos aangedui op verhoogskets. Onbeperkte bemarking op terrein (volgens goedgekeurde terreinplan aktiverings) Maatskappy logo op alle kunswerk, VIP kaartjies, Sosiale media dekking. Meet & Greet met kunstenaars. 80  Komplimentêre kaartjies, potjiekos inskrywing
Goue borg R 30 000-00 Bemarking op verhoog soos aangedui op verhoogskets. Beperkte bemarking op terrein (volgens goedgekeurde terreinplan aktiverings) Maatskappy logo op alle kunswerk, VIP kaartjies, Sosiale media dekking. 40 Komplimentêre kaartjies, Potjiekos inskrywing
Silwer borg

 

R 20 000-00 Bemarking op verhoog soos aangedui op verhoogskets. Beperkte bemarking op terrein (volgens goedgekeurde terreinplan aktiverings) Maatskappy logo op alle kunswerk, VIP kaartjies, Sosiale media dekking.  20 komplimentêre kaartjies, potjiekos inskrywing
Brons borg R10 000-00 en minder Bemarking op backdrop van verhoog, . Beperkte bemarking op terrein (volgens goedgekeurde terreinplan aktiverings) Maatskappy logo op alle kunswerk, VIP kaartjies, Sosiale media dekking. 10 Komplimentêre kaartjies, Potjiekos inskrywing

 

“Like” en “Share” Asseblief