Nyliefees 2018 – Potjiekos Kompetisie!!!!

1ste prys – 4 Nagte vakansie by Hazyview Cabanas
in Mpumalanga vir 6 Volwassenes en 2 kinders. (Geborg deur Ok Foods Mokone Naboomspruit)

Maak seker jy skryf vroegtydig in om teleurstelling te voorkom!!! Sluitingsdatum vir inskrywings is 31 Augustus 2018.

 

Reels & Inskrywingsvorm

Nyliefees Potjiekos Kompetisie Reels & Inskrywingsvorm in PDF formaat kliek om af te laai

 

 

“Like” en “Share” Asseblief