Dagkaartjies
(Vrydag en Saterdag afsonderlik):
Volwassenes R60, Skoliere R40,
Voorskool gratis
Naweekkaartjies:
Volwassenes R100,
Skoliere R60,
Voorskool gratis
SONDAGPROGRAM:
Gratis vir almal

Kaartjies NOU aanlyn beskikbaar by www.ticketpros.co.za of op die dag by die hekke te koop.

RADIO RAPS kaartjies vekoop apart:
Kry nou jou Nyliefees VIP-kaartjies
R3500 vir tafel van 10
R180 vir ‘n enkelkaartjie
Kontak: Marlene de Villiers
marlene@lastinglegacyentertainment.co.za
Sell: 065 891 6616